Sunday, July 6, 2014

Skrywe 2 - Stap 1 van 4 na vryheid

Stap 1 van die 4 stappe na Volks vryheid en onafhanklikheid.
Waneer enige volk op aarde in oorlog, hetsy volkskaal of stil, gewikkel is, is dit noodsaaklik dat die internasionale gemeenskap ten volle bewus is van so n oorlog, aanvalle teen, verdrukking van so n volk. Sulke bewusmakings veldtogte is uit verskeie oorde vanuit die Boere Afrikaner geledere gedryf. Dit is dus veilig vir Die Boere, Afrikaner Volk om te bevestig dat die Internationale gemeenskap ten volle bewus is van die verdrukking van, wrede marteling en moorde op Die Boere, Afrikaners asook ander blanke Mense in Suid Afrika deur swart inwoners, Dat die internasipnale gemeenskap bewus is van die feit dat oor die 74 000 Blanke Mense in Suid Afrika Vermoor is deur Swartes ( Bantu stamme ) tussen 1994 en 2014, Dat ons as Boere, Afrikaner Volk/e met europese afkoms dit bekend maak dat Die genoemde en betrokke volk/e geregtelik sy aanspraak maak op sy Volke regte Soos in resolusie 545 (IV) Beskryf en sy onafhanklikheid bekend maak as gevolg van genoemde menseregte skendings   In die hoogste graad deur die ANC regering asook die EFF ( Julius malema ).Genoemde Mense regte skendings insluit swart op wit moorde, verkragtings, aanvalle, verdrukking en rassisme. Ons as Volk aanvaar Dus met Hierdie skrywe dat stap 1 van 4 as Afgehandel aanvaar word wat in sy eie reg die weg baan vir die uitvoering van stap 2.

No comments:

Post a Comment